" Al sou " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #83147] |
Ma, 01 September 2003 12:56 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
George Weideman
Al sou
Ek sal jou liefhê heel my lewe lank
selfs al sou die t'nouroevygie
in droë jare skaarser rank
al sou die sleepmis vroeg insleep
van die see af en die wilde-anys
toe-oog bly en die son vergeefs
ander wang vir die wêreld wys
al sou die ooswind knaend waai
en om ons net blylêgoed bly lê
net knapveld waar daar opslag was
en ons vergeefs grawe aan 'n gorê
al sou ons sleepvoet en doekvoet loop
hande krom soos haakdoringbos
al het die wind die gousblom gestroop
al het die jare ons uitoorlê
sal ek jou heel my lewe lank bly liefhê
|
|
|
Re: " Al sou " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #83155 is 'n antwoord op boodskap #83147] |
Ma, 01 September 2003 15:15 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Iemand" het die annerdag gesê dat liefdesgedigte net voor en na die
verhouding geskryf word - wie was dit?
"@rogers.com" wrote in message
news:%lH4b.333501$4UE.123794@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
> George Weideman
> Al sou
>
> Ek sal jou liefhê heel my lewe lank
> selfs al sou die t'nouroevygie
> in droë jare skaarser rank
>
> al sou die sleepmis vroeg insleep
> van die see af en die wilde-anys
> toe-oog bly en die son vergeefs
> ander wang vir die wêreld wys
>
> al sou die ooswind knaend waai
> en om ons net blylêgoed bly lê
> net knapveld waar daar opslag was
> en ons vergeefs grawe aan 'n gorê
>
> al sou ons sleepvoet en doekvoet loop
> hande krom soos haakdoringbos
> al het die wind die gousblom gestroop
>
> al het die jare ons uitoorlê
> sal ek jou heel my lewe lank bly liefhê
>
|
|
|
Re: " Al sou " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #83165 is 'n antwoord op boodskap #83155] |
Ma, 01 September 2003 17:46 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jonas wrote
> "Iemand" het die annerdag gesê dat liefdesgedigte net voor en na die
> verhouding geskryf word - wie was dit?
Ek weet nie. Die persoon praat in alle geval strooi.
Van die suksesvolste liefdesgedigte is geskryf in
verhoudings wat lank geduur het. En wat deur
diepe waters gegaan het.
Gloudina
|
|
|
Re: " Al sou " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #83171 is 'n antwoord op boodskap #83165] |
Di, 02 September 2003 04:09 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Voor, tydens of na die mooi verloop?
Nee - ek glo daai maat het 'n raakding gesê.
"@rogers.com" wrote in message
news:tBL4b.55245$kH3.18331@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> Jonas wrote
>
>> "Iemand" het die annerdag gesê dat liefdesgedigte net voor en na die
>> verhouding geskryf word - wie was dit?
>
> Ek weet nie. Die persoon praat in alle geval strooi.
> Van die suksesvolste liefdesgedigte is geskryf in
> verhoudings wat lank geduur het. En wat deur
> diepe waters gegaan het.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: " Al sou " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #83178 is 'n antwoord op boodskap #83155] |
Di, 02 September 2003 08:26 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Me Hambidge is al aangehaal dat sy verhoudinge maak en breek om die pyn
daarvan in haar gedigte te gebruik.
"Jonas" skryf in boodskap news:bivnr8$cv8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Iemand" het die annerdag gesê dat liefdesgedigte net voor en na die
> verhouding geskryf word - wie was dit?
> "@rogers.com" wrote in message
> news:%lH4b.333501$4UE.123794@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>> George Weideman
>> Al sou
>>
>> Ek sal jou liefhê heel my lewe lank
>> selfs al sou die t'nouroevygie
>> in droë jare skaarser rank
>>
>> al sou die sleepmis vroeg insleep
>> van die see af en die wilde-anys
>> toe-oog bly en die son vergeefs
>> ander wang vir die wêreld wys
>>
>> al sou die ooswind knaend waai
>> en om ons net blylêgoed bly lê
>> net knapveld waar daar opslag was
>> en ons vergeefs grawe aan 'n gorê
>>
>> al sou ons sleepvoet en doekvoet loop
>> hande krom soos haakdoringbos
>> al het die wind die gousblom gestroop
>>
>> al het die jare ons uitoorlê
>> sal ek jou heel my lewe lank bly liefhê
>>
>
|
|
|
Re: " Al sou " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #83179 is 'n antwoord op boodskap #83178] |
Di, 02 September 2003 08:32 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As sy dit te veel doen ontstaan die moontlikheid dat die pyn wat sy sal voel
bloot sooibrand is ...
"Koot" skryf in boodskap news:bj1k7l$crd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Me Hambidge is al aangehaal dat sy verhoudinge maak en breek om die pyn
> daarvan in haar gedigte te gebruik.
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bivnr8$cv8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> "Iemand" het die annerdag gesê dat liefdesgedigte net voor en na die
>> verhouding geskryf word - wie was dit?
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:%lH4b.333501$4UE.123794@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>> George Weideman
>>> Al sou
>>>
>>> Ek sal jou liefhê heel my lewe lank
>>> selfs al sou die t'nouroevygie
>>> in droë jare skaarser rank
>>>
>>> al sou die sleepmis vroeg insleep
>>> van die see af en die wilde-anys
>>> toe-oog bly en die son vergeefs
>>> ander wang vir die wêreld wys
>>>
>>> al sou die ooswind knaend waai
>>> en om ons net blylêgoed bly lê
>>> net knapveld waar daar opslag was
>>> en ons vergeefs grawe aan 'n gorê
>>>
>>> al sou ons sleepvoet en doekvoet loop
>>> hande krom soos haakdoringbos
>>> al het die wind die gousblom gestroop
>>>
>>> al het die jare ons uitoorlê
>>> sal ek jou heel my lewe lank bly liefhê
>>>
>>
>
|
|
|
Re: " Al sou " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #83182 is 'n antwoord op boodskap #83179] |
Di, 02 September 2003 09:06 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek hoor jou.
"Jonas" skryf in boodskap news:bj1kk8$cv9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As sy dit te veel doen ontstaan die moontlikheid dat die pyn wat sy sal voel
> bloot sooibrand is ...
> "Koot" wrote in message
> news:bj1k7l$crd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Me Hambidge is al aangehaal dat sy verhoudinge maak en breek om die pyn
>> daarvan in haar gedigte te gebruik.
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bivnr8$cv8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> "Iemand" het die annerdag gesê dat liefdesgedigte net voor en na die
>>> verhouding geskryf word - wie was dit?
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:%lH4b.333501$4UE.123794@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>>> George Weideman
>>>> Al sou
>>>>
>>>> Ek sal jou liefhê heel my lewe lank
>>>> selfs al sou die t'nouroevygie
>>>> in droë jare skaarser rank
>>>>
>>>> al sou die sleepmis vroeg insleep
>>>> van die see af en die wilde-anys
>>>> toe-oog bly en die son vergeefs
>>>> ander wang vir die wêreld wys
>>>>
>>>> al sou die ooswind knaend waai
>>>> en om ons net blylêgoed bly lê
>>>> net knapveld waar daar opslag was
>>>> en ons vergeefs grawe aan 'n gorê
>>>>
>>>> al sou ons sleepvoet en doekvoet loop
>>>> hande krom soos haakdoringbos
>>>> al het die wind die gousblom gestroop
>>>>
>>>> al het die jare ons uitoorlê
>>>> sal ek jou heel my lewe lank bly liefhê
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: " Al sou " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #83188 is 'n antwoord op boodskap #83178] |
Di, 02 September 2003 11:10 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Koot wrote
> Me Hambidge is al aangehaal dat sy verhoudinge maak en breek om die pyn
> daarvan in haar gedigte te gebruik.
Hambidge is frankly 'n bore. En 'n fake. Ek moet
nog een gedig van haar lees wat my werklik gryp
en ontroer. Sy gee lesbianisme 'n slegte naam.
Gloudina
|
|
|
Re: " Al sou " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #83197 is 'n antwoord op boodskap #83188] |
Di, 02 September 2003 13:08 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sjoe ... en mapstieks .... sy is nie goed nie hoor ...
"@rogers.com" wrote in message
news:FU_4b.138209$_V.119920@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Koot wrote
>
>> Me Hambidge is al aangehaal dat sy verhoudinge maak en breek om die pyn
>> daarvan in haar gedigte te gebruik.
>
> Hambidge is frankly 'n bore. En 'n fake. Ek moet
> nog een gedig van haar lees wat my werklik gryp
> en ontroer. Sy gee lesbianisme 'n slegte naam.
>
> Gloudina
>
|
|
|